Successfully reported

Boknes Cottage

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Miki N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker ontspan. Baie lekker gebly. Pragtige en netjiese cottage.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martilie
Boknes Cottage
Baie dankie, hoop julle kom kuier weer.

Karen D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Baie mooi rustige area. Ja, ek het lekker gebly. Braaier kort aandag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martilie
Boknes Cottage
Baie dankie, Karen. Ons bring Desember nuwe een saam. Baie dankie.

Stephen P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Peaceful quiet. Safe. It was very nice. Peaceful and the people were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martilie
Boknes Cottage
Thank you, Hope to see you soon again.

Alta P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Apr 2025

Swak in vergelyking met Bokkabannas teen 'n baie beter prys. Die plek was nie baie skoon nie. Die warm water is nie lekker warm nie. Die waterdruk is pateties.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Martilie
Boknes Cottage
Beste Alta, Jy het volgens jou boodskap aan my baie opgewonde gewees oor hoe lekker die kuier op Boknes was. Jy het genoem die plek was nie so skoon soos jy daarvan hou nie. Die skoonmaker was net die vorige dag daar, sal jy asb. spesifiseer wat so vuil was sodat ek dit kan aanspreek. Die waterdrukprobleem is nie eie aan ons nie. Dit is 'n groot algemene probleem in Boknes, waarmee daar al maande aan gewerk word. Party dae het inwoners geen water nie. Groete Martilie

Stephanie B
Lang verblyf
5.0
Des 2022

Dit was goed. Ek was min daar en het basies net daar geslaap. Kommunikasie was met eienaar was deurentyd goed. Voorstelle: 'n Vollengte spieël of net 'n beter een as net die badkamer kassie s'n. 'n Bietjie meer rakke of pakplek sal lekker wees. 'n Klein vullisdrommetjie vir die kombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martilie
Boknes Cottage
Thank you. Hope to see you again!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Martilie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 440 Kwaaihoek Street, Boknes Strand, 6189, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA596ba451cc727d9ccdd76dfe01f1479f0534a66c16558aa9b1039d2e59dcd06b3ea47c91d55a26f7630fa3fa6aa02d76a671?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 440 Kwaaihoek Street Boknes Strand 6189 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.734048684834 26.576023516533

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang