Bold & Beautiful Stay
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 85 Albert Road, Woodstock, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Geleë in die ikoniese WEX 1-gebou, bied Bold & Beautiful Stay sjiek verblyf in Woodstock.
Die woonstel bied gemaklik slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n Nespresso-masjien. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel met 2 sitplekke en 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Deur die skuifdeure kan gaste 'n oggendkoffie op die balkon geniet. Daarbenewens het hulle toegang tot gemeenskaplike eetareas met 'n pooltafel, sowel as die dakswembad met genoeg sitplek om te ontspan. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die Van Riebeeck Park-staproete 4.4 km weg en die Three Anchor Bay-strand is 5.6 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Top Host Geverifieer
Eiendomme 34
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 85 Albert Road, Woodstock, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 85 Albert Road, Woodstock, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang