Successfully reported

Bon Accord Farm Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 191 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Alpha G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Ontspanne. Die voëllewe en veldblomme was 'n bonus! Heerlik. Uitsig is lieflik met 'n ruim stoep!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

See above. Very clean, nice and peaceful. Will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Lovely cottages, beautiful scenery. Highly recommended. Comfortable, well-equipped cottages, beautiful setting, nice and peaceful. We enjoyed our stay and would definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Een van ons gunstelingplekke. Die feit dat dit die derde keer is wat ons by Bon Accord bly, getuig daarvan dat dit een van ons gunstelingplekke is. Die cottage is ruim, netjies, baie skoon, goed toegerus en die uitsig asemrowend. Die gasvrou is baie knap, hartlik en vriendelik. Ons voel baie tuis daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantasties! Kan nie wag om weer te gaan nie! Dit was absoluut fantasties! Ek en my man het so heerlik gekuier. Dit is vreedsaam, stil en die plek is skoon, netjies en het alles wat mens nodig het. Ons het amper heeldag op die groot stoep gesit en vir die voeltjies gekyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Rustig. Baie lekker gebly. Pragtige uitsig en lekker braaiplek. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frances R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Luxury farm stay at its best. Excellent stay. Cottages are clean and luxurious, and the hosts have thought of everything that you might need. We enjoyed walking on the farm as well. In fact, we were spoilt because the next place couldn't compare with Bon Accord at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Endria D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Huisies is so mooi soos die view - 20/10. Hoogs aanbeveel. Wonderlik, attention to detail 20/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lieflike, onvergeetlike verblyf. Ons sal terugkeer. Ons het ons verblyf by Bon Accord Farm Cottages geweldig geniet. Die huisie waarin ons gebly het, is besonder netjies, smaakvol gemeubileer en is baie goed toegerus. Ons het elke aand gebraai op die ruim onderdakstoep. Die panoramiese uitsig vanaf die stoep is absoluut asemrowend - berge, wingerde, vrugtebome en selfs Montagu se dorp is in die verte sigbaar. Ons het ook lekker rondgestap op die plaas en ons verkyk aan die natuurlike plantegroei, baie voëlsoorte en steenbokkies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria D
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Baie rustig en mooi omgewing, baie vriendelike en behulpsame gasvrou en huishulp. Baie lekker. Uitstekende uitsig, baie gawe, vriendelike gasvrou, ons is bederf met iets ekstra. Skoonmaakdiens uitstekend en vriendelike hulp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsje Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 191

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bon Accord Farm, Baden Road, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9035178342dac20d11c1c581bb69391af8957826dfc26fa8e70d1200023b1487b79a0846d7aef72425f2161309163bd4b3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 191 5 1 5 Bon Accord Farm Baden Road 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.733536111111 20.105458333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang