Bondi Beach 22
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warriors Road, Shelley Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bondi Beach 22 is ideaal geleë op puik strandfront-eiendom met direkte toegang tot die strand. Die kompleks het vermaakgeriewe vir jongmense, insluitend 'n swembad, tennisbaan en klubhuis.
Hierdie middelverdiepingwoonstel het slaapplek vir tot 6 mense in 3 slaapkamers, en dit het 2 badkamers. Die woonstel het 2 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, en 1 badkamer het ook 'n bad. Daar is plafonwaaiers in die slaapkamers en leefarea. Lugversorging word ook in die hoofslaapkamer en die leefarea voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, 'n elektriese oond, 'n lugbraaier, 'n yskas met 'n vrieskas, 'n mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Wasgeriewe sluit 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in. Die eenheid het 'n omskakelaar om sekere items tydens beurtkrag of kragonderbrekings van krag te voorsien
Die eenheid het WiFi beskikbaar vir gaste. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n slim-TV waar jy DStv, Netflix en ander dienste kan stroom waarvoor gaste hul eie aanmeldbesonderhede moet gebruik.
Gerieflike sitplek met 'n tafel om buite te eet en 'n gasbraai buite op die balkon.
Die kompleks het 24 uur-sekuriteit en beheerde toegang. Bondi Beach is gerieflik geleë naby 2 winkelsentrums.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gina Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 207
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Warriors Road, Shelley Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bondi Beach 22 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warriors Road, Shelley Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang