Bonnyvale Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 310 Bonnyvale Street, Bredell, Kempton Park, 1623, Gauteng
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bonnyvale Lodge bied moderne, gemaklike akkommodasie aan die rustige buitewyke van Kempton Park, slegs 10 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Omring deur hoë palmbome in 'n stil kompleks, is hierdie eiendom ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers wat gerief en ontspanning soek.
Die lodge beskik oor 4 kamers. Elke kamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die kamers is toegerus met lugversorging, 'n slim-TV met DStv, Netflix en Showmax, sowel as gratis WiFi. Die kamers het 'n koffiestasie met 'n ketel, sowel as 'n mikrogolfoond en 'n yskassie.
Buite kan gaste die rustige tuinarea met piekniektafels en veilige parkeerplek met 'n hek geniet. Die eiendom bied 'n kalm toevlugsoord naby hoofvervoerroetes, winkelsentrums en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 310 Bonnyvale Street, Bredell, Kempton Park, 1623, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 310 Bonnyvale Street, Bredell, Kempton Park, 1623, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang