Bonnyvale Lodge
Beskrywing
Elk van die 4 kamers bied gemaklike akkommodasie, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Elke kamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Die kamers is toegerus met lugversorging, 'n slim-TV met DStv, Netflix en Showmax, sowel as gratis WiFi. Die kamers het 'n koffiestasie met 'n ketel, sowel as 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. Elke kamer maak oop na 'n gedeelde tuinarea met piekniektafels.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 310 Bonnyvale Street, Bredell, Kempton Park, 1623, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang