Bonsai Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Van Der Riet Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bonsai Cottage bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n knus kothuis op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon. Die eiendom is in Port Alfred, aan die oewer van die Kowie-rivier, geleë.
Die oopplan-kothuis bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolfoond, en beskik oor 'n ontbyttoonbank. Die sitkamer is ook toegerus met 'n TV en gaste het toegang tot gratis WiFi.
Parkeerplek is op die grasperk buite die kothuis se eie ingang. Die ligging bied toegang tot winkels en restaurante in die omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Barry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 11 Van Der Riet Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Bonsai Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Van Der Riet Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang