B&O's Place
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65b Heron Road, Akasia, Pretoria, 0156, Gauteng
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
B&O's Place bied gemaklike selfsorgverblyf in Pretoria. Die eiendom is ideaal vir 'n gesin, 'n groep vriende of sakereisigers wat 'n sentrale plek soek om te bly.
Gaste het die keuse om die hoofhuis met 4 slaapplekke of die knus woonstel met 2 slaapplekke te bespreek. Die hoofhuis bestaan uit 2 slaapkamers wat gemeubileer is met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer met 'n bad of 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond. 'n Eetkamertafel met 6 sitplekke, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met Netflix is beskikbaar in die leefarea.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers wat albei gemeubileer is met 'n dubbelbed. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mini-oond met 'n tweeplaatstoof en 'n mikrogolfoond. Die sitkamer het 'n gemaklike sitarea en 'n TV.
Die eiendom spog met 'n gemeenskaplike swembad, 'n braai-area en 'n lapa wat gaste welkom is om te gebruik. Daarbenewens kry gaste toegang tot gratis WiFi en word noodligte en kerse voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Molefe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 65b Heron Road, Akasia, Pretoria, 0156, Gauteng
- Gaste dink B&O's Place het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65b Heron Road, Akasia, Pretoria, 0156, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang