Bosveld Guest House
Beskrywing
Kamers 1 en 2 het elkeen 1 dubbelbed en 1 enkelbed (slaapplek vir 3 persone). Elke kamer het 'n en suite-badkamer en is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, DStv en gratis WiFi. Seep, sjampoe, linne en handdoeke word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen R95 per persoon en word vanaf 06:00 bedien.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Kamers 4, 5, 7 en 15 het elkeen 1 dubbelbed (slaapplek vir 2 persone). Elke kamer het 'n en suite-badkamer en is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, DStv en gratis WiFi. Seep, sjampoe, linne en handdoeke word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen R95 per persoon en word vanaf 06:00 bedien.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 74 Keiser Street, Dendron, 0715, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang