Successfully reported

Bottlebrush Stone Cottage

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Riaan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Die plek is off-grid. Daar is geen Eskom- of sonkrag nie. Jy kan die kragopwekker vir 'n paar uur in die oggend en aand gebruik om ten minste die yskas aan die gang te hou en jou elektronika te laai. Dink daaraan as 18 uur se beurtkrag per dag. As jy DSTV wil gebruik, moet jy jou eie DSTV-kaart saambring en die kragopwekker gebruik. Die huisligte moet aangeskakel wees wanneer die kragopwekker loop sodat hulle kan laai, anders is daar geen lig in die aand nie. Geen houd word voorsien nie, bring jou eie. Al die hekke is gesluit, so om te gaan stap, moet jy oor die draad klim of by die hoofhek langs die pad uitstap. Die plek is in 'n asemrowende omgewing en dis pragtig. Dis net jammer dat jy moet kies tussen krag en stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Cheryl C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2024

Scenic and remote but could do with a bit of a refresh. The location is ideal if you are looking for a quiet, isolated, and extremely scenic place. We enjoyed that about the cottage. From a facility point of view, the cottage is well-equipped and clean. However, we found that certain elements could be upgraded, e.g. the linen on the beds was old and faded, as were the towels. The oven was the same one that didn't work a few years back when we were there. The couches and pillows could also do with a spring clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Liesl B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Heerlik. Baie mooi, stil, en lekker stapplek vir honde en mense. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keleigh C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Had a lovely time. Clean and neat place. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stoffel
Bottlebrush Stone Cottage
Thank you so much for the lovely review. You are more than welcome to return anytime you need some fresh air and a well-deserved rest.

Chantal H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2023

Pragtig en veilig. Pragtige omgewing. Huis is volledig toegerus, ruim en heerlike groot stoep. Uitsig en omgewing is asemrowend en 'untouched'. Lekker gestap en goed geslaap. Nagte is baie stil. Goeie sein, sal beslis aanbeveel om daar te gaan rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Stoffel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R540, Boschoek Road, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0ec7ff2fa5cf6133a34917b222bf93bd139aad5b9d2fb7b674504d7d017775f01ae9765ffb9b2caef46024268639e78ad24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 R540 Boschoek Road 1110 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -25.203310308329 30.277118682861
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang