Successfully reported

Bottlebrush Stone Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. daarop dat jy in die reënseisoen 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte of 4x4 mag benodig. Gaste kan ons kontak om uit te vind hoe die pad is voor julle arriveer.

Ongelukkig het die Stone Cottage nie elektrisiteit nie as gevolg van skade van 'n onlangse storm. Die hersteltydraamwerk is onbekend, maar ons het 'n kragopwekker byderhand vir gaste se gerief. Ons vra om verskoning vir hierdie ongerief en verseker gaste dat ons op soek is na 'n alternatief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R540, Boschoek Road, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0ec7ff2fa5cf6133a34917b222bf93bd139aad5b9d2fb7b674504d7d017775f01ae9765ffb9b2caef46024268639e78ad24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 R540 Boschoek Road 1110 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -25.203310308329 30.277118682861
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang