Successfully reported

Botuin Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 243 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marieke W
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Rustig, privaat en maak voorsiening vir jou elke behoefte. Botuin bied alles wat nodig is vir 'n oorstay oppad na jou bestemming. Ek sal definitief weer by Botuin oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieke W
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Beslis waarde vir geld. Botuin is die perfekte oorblyplek oppad na die Noord-Kaap en Namibië. Alles wat jy nodig het en meer. Baie rustig en privaat. Sal definitief weer by Botuin oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edith M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlike, rustige plekkie en 'n baie gawe gasvrou. Botuin is 'n pragtige, netjiese plek in 'n stil omgewing. Alles wat ons nodig gehad het, was daar en vele meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boesman B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Very comfortable. This is a neat cottage with everything that is expected for your stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cynthia L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Comfortable friendly stay. Very friendly. Well equipped kitchen. Well situated for flower viewing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lood V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Goeie verblyf. Vriendelike eienaars. 'n Goeie stop vir die langpad. Lekker gebly. Netjies en baie goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lita F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rustig, en vriendelike ontvangs. Baie tegemoetkomend t.o.v. ons behoeftes. Baie lekker gebly, was baie koud maar daar was voorsiening gemaak van genoeg komberse en aircon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Sal dit def aanbeveel. Nee wat, hier bly ons vir seker weer - het uit haar pad gegaan om ons te verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graeme M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Wonderful hosts - will definitely stay there again when in the area. Wonderful, friendly hosts - nicely appointed cottages with everything needed for our short stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Vreeslik lekker gebly. Baie netjiese, skoon en veilige plekkie. Op 'n plaas. Doodstil en rustig. Gasvrou was baie vriendelik. Baie goed toegeruste eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Salome Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 243

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nr 2 Goeie Hoop Street, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlYTk5MDUxLTc4M2MtNGRhMS1iMjQ0LTMyMmI2OTMwMmE1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 243 5 1 5 Nr 2 Goeie Hoop Street Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.612978 18.752549
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang