Successfully reported
+48

Botuin Cottages

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nr 2 Goeie Hoop Street, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Botuin bied selfsorg-akkommodasie in kothuise op 'n olyfplaas van 5 hektaar aan die buitewyke van Vanrhynsdorp aan die voet van die Maskamberge. Die Troe-Troe-rivier loop deur die perseel. Dit is gewoonlik droog, maar in die winter oorstroom dit soms wat nogal iets is om te beleef. Die rustige ligging maak dit die ideale plek om behoorlik te ontspan.

Botuin het 3 kothuise wat elkeen 'n oopplan-uitleg het. Kalamata-kothuis het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, Mission-kothuis het 'n dubbelbed en Frantoio-kothuis het 2 enkelbeddens en 'n dubbelbed in 'n ekstra slaapkamer. Let asb. daarop dat Fantoio meer geskik is vir 'n familie, en nie vir 2 paartjies nie. Al die kothuise is volledig toegerus en het DStv, lugversorging en privaat braaigeriewe. Die kothuise is stylvol ingerig met handgemaakte houtmeubels. Botuin bied klein ekstras wat katoenperkallinne, 'n koffiestasie met 'n dompelkoffiepot en hartlike gasvryheid insluit.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, WiFi en veilige parkeerplek in. Botuin is troeteldiervriendelik en voëlvriendelik en daar is 'n Namakwalangstertjie wat in die tuin woon.

Botuin het sowat 400 olyfbome op die plaas wat frantoio-, mission- en kalamata-variëteite insluit. Ekstra-suiwer olyfolies en tafelolywe is beskikbaar teen billike pryse.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 243 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marieke W
Saam met vriende
5.0
Rustig, privaat en maak voorsiening vir jou elke behoefte. Botuin bied alles wat nodig is vir 'n oorstay oppad na jou bestemming. Ek sal definitief we...
Sien meer
Sep 2025
Marieke W
Saam met vriende
5.0
Beslis waarde vir geld. Botuin is die perfekte oorblyplek oppad na die Noord-Kaap en Namibië. Alles wat jy nodig het en meer. Baie rustig en privaat. ...
Sien meer
Sep 2025
Edith M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike, rustige plekkie en 'n baie gawe gasvrou. Botuin is 'n pragtige, netjiese plek in 'n stil omgewing. Alles wat ons nodig gehad het, was daar e...
Sien meer
Sep 2025
Boesman B
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable. This is a neat cottage with everything that is expected for your stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Cynthia L
Saam met vriende
5.0
Comfortable friendly stay. Very friendly. Well equipped kitchen. Well situated for flower viewing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Salome Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 243

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Nr 2 Goeie Hoop Street, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Gaste dink Botuin Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nr 2 Goeie Hoop Street, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlYTk5MDUxLTc4M2MtNGRhMS1iMjQ0LTMyMmI2OTMwMmE1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 243 5 1 5 Nr 2 Goeie Hoop Street Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.612978 18.752549
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang