Successfully reported

Boubou Bed and Breakfast

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Tania R
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Fantasties. Dis die lekkerste plek met soveel natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Luukse verblyf in bosveld atmosfeer. Baie dankie vir die vriendelike en gasvrye ontvangs en die moeite wat julle gedoen het om ons tuis te laat voel. Die gastehuis is luuks, pragtig en baie gerieflik, en die ontbyt was uit die boeke uit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dinique V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ons het vreeslik lekker gebly en afgeskakel. Die kos was ook heerlik. Lekker gebly en afgeskakel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig, stil, verkwikkend. Baie beslis die moeite werd! Marnice was uitstekende gasheer gewees. Doen jouself 'n guns en laat Jan-Piet vir jou aandete voorberei vir 'n aand. Die ete was uit die boonste rakke! Die gastehuis self is baie privaat. Die tuine is pragtig versorg met 'n lieflike groot swembad waar jy kan afkoel. Die besigtigingsdek is 'n plek waar jy onderdak die hele dag kan vertoef en net ontspan. Die atmosfeer is baie rustig en as jy wil afskakel en jouself herlaai, dan is Boubou Bed and Breakfast ideaal. Baie, baie beslis aanbeveelbaar. Dankie Marnice! Julle is sterre en julle plek is fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa J
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Diens was baie goed. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Dit was 'n wonderlike ontspannende naweek. Mense was baie vriendelik en gasvry. Baie lekker, dankie. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
3.8
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Olivia B
1 nag
5.0
Sep 2023

A home away from home. The staff is very friendly, helpful and kind. Aunty Marnice is just the best host ever. She took care of my babies. If you need time out, this is the right place to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marnice
Boubou Bed and Breakfast
Thank you so much for taking the time to review us, it was an absolute pleasure having your kids with us, the most respectful and well-mannered kids I have ever had. Wish you and your family all the best. Kind regards, Marnice

Amber W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

It was a wonderful quiet place. We will definitely be booking there in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marnice
Boubou Bed and Breakfast
Wayne and Amber, thank you for choosing our B&B for a quick breakaway, it was great meeting you, we are already looking forward to having you with us again. We will appreciate it if you recommend us to other guests who would love a quiet and tranquil place hidden in the bush. Thank you so much. Kind regards, Marnice

Jennifer O
1 nag Besigheidsreis
4.8
Des 2023

Lekke. Het baie lekker gebly by Boubou Bed and Breakfast. Die kamer was netjies en baie vriendelike mense wat hulpsaam was omdat my verblyf op kort kennisgewing verleng moes word. Baie dankie vir jul gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marnice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 820
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 820
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 820
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 45 of portion 4 of Farm Doornlaagte, Kommissiesdrift, Rustenburg, 0290, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA438e8928f755f9e3e7183b6e2eaea34227eac464f754b1459b41dbfa265aef0df9d0dc566d98ab284a9dedf2695bb9945566?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag (plek vir 1) 17 5 1 5 Portion 45 of portion 4 of Farm Doornlaagte Kommissiesdrift 0290 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.725111111111 27.111891666667
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang