Successfully reported
+22

Bouchie's

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Seeskulp Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 080 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Geleë in die rustige kusdorpie Dwarskersbos aan die Weskus, is Bouchie's 'n bekoorlike strandhuis wat besit word deur sanger en liedjieskrywer Juan Boucher en sy gesin. Dit bied 'n rustige ontsnapping uit die gewoel van die stadslewe binne maklike bereik van die strand.

Hierdie smaakvol gemeubileerde eiendom beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte bed, terwyl die derde kamer 2 enkelbeddens het. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien. 'n Ontbyttoonbank met kroegstoele is ook beskikbaar. In die oopplan-leefarea sal gaste gemaklike sofas en 'n TV met DStv vind, sowel as die binnenshuise braai-area met 'n piekniektafel en stoele.

Vir gesinne met kinders bied die omheinde tuin 'n veilige plek vir die kleintjies om te speel. Daar is ook 'n boma vir prettige aande langs die vuur. Veilige parkering word in toesluitgarages vir tot 2 voertuie voorsien.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Liezle Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 96

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 3 Seeskulp Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bouchie's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 080
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 080
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 080
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Seeskulp Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb58ce218be1d3dfa8b14192595e3c8ac060f1c8d8b7716394fa1b63b8efe63409383e4b9e9cf460c85e311122254981b3cec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 080 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 3 Seeskulp Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.684033367376 18.246079922684
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang