Successfully reported
+22

Bouchie's

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Seeskulp Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 080 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bouchie's is in die rustige kusdorpie Dwarskersbos aan die Weskus geleë en is 'n bekoorlike strandhuis wat besit word deur die sanger en liedjieskrywer Juan Boucher en sy gesin. Dit bied 'n rustige ontsnapping van die gewoel van die stadslewe binne maklike bereik van die strand.

Dié smaakvol gemeubileerde eiendom beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde kamer 2 enkelbeddens het. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien. 'n Ontbyttoonbank met kroegstoele is ook beskikbaar. In die oopplan-leefarea sal gaste gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv vind asook die binnebraai-area met 'n piekniektafel en stoele.

Vir gesinne met kinders bied die omheinde tuin 'n veilige ruimte vir die kleingoed om te speel. Daar is ook 'n boma vir lekker aande langs die vuur.

Veilige parkeerplek word voorsien in toesluitmotorhuise vir tot 2 voertuie.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Liezle Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 95

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 3 Seeskulp Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bouchie's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 080
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 080
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 080
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Seeskulp Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb58ce218be1d3dfa8b14192595e3c8ac060f1c8d8b7716394fa1b63b8efe63409383e4b9e9cf460c85e311122254981b3cec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 080 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 3 Seeskulp Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.684033367376 18.246079922684
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang