Successfully reported

Boulders 303

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Eljonette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

N Heerlike tyd in ñ Mooi plek! Ons het heerlik gebly by Boulders 303. Beste uitsig ooit. Lieflik sentraal. Ons agent was regtig Super sufficient. Sy het so baie moeite gedoen om die geskikte plek vir ons te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vani V
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Relaxing picturesque holiday. Lovely family holiday. Everything was within walking distance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Breathtaking view. The place is just perfect. Very comfortable, beautiful. We are already planning our next trip, can't wait to return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Baie lekker. Uitsig is pragtig. Baie lekker gebly. Let asb, geen toiletpapier of skottelgoedseep of lappie word verskaf. Toiletspasie is baie knap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ilse E
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2025

Fantasties, en ek kan dit enige tyd aanbeveel. Goeie more. Ons was aangenaam verras. Die uitsig en ligging was perfek. Ek het ook aan die eienaar ʼn boodskap gestuur om dankie te sê. Miskien in die toekoms net laat weet dat daar wel skoonmakers is wat op ʼn daaglikse basis kom skoonmaak. Die rede daarvoor is dat ons Saterdag arriveer het en toe onnodig al die skoonmaakmiddels vir die woonstel gaan aankoop het. Ek het ook die eienaar laat weet dat die papborde slegs twee was, en hy het omverskoning gevra en gesê dat hy dit sal regstel, en dat daar net so twee of drie tupperbakkies in die kas is om kos in te bêre. Ek wil net noem dat daar Wi-Fi beskikbaar is, maar as jy bv. NETFLIX wil kyk, moet jy jou eie kodes gebruik. Baie dankie ook aan julle wat vir my, as ʼn eerste kliënt van die webtuiste, duidelike inligting deurgegee het en presies gesê het wat ek moet doen (my herinner aan die tyd, die afhaal van sleutels, ens.). Julle diens is voorwaar op die BAL!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Natalie D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2025

Lovely apartment, great balcony with beautiful ocean view. Apartment is lovely, only downside is that the bathroom/toilet is very cramped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rinette V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2025

Fantastiese uitsig en loopafstand van alles. Heerlik vakansie gehou. Beste ligging met 'n fantastiese uitsig oor die see. Elke oggend daar koffie gedrink en vir die dolfyne gekyk. Ons was gelukkig. Naby lekker swemstrande en winkels en eetplekke. Kon orals heen loop. Kompleks is baie netjies en word mooi onderhou. Veilige omgewing en het elke aand met die stoepdeure oopgeslaap. Daar is 24h sekuriteit. Het selfs veilig genoeg gevoel om in die aand langs die see na die eetplekke te loop en weer terug. Dit was wel vakansietyd en daar was heelwat ander mense ook buite en op die strand. Woonstel self kort 'n klein bietjie aandag. Nuwe badkamerkassies en dalk van die kombuiskaste en kamerkaste ook. Is vol merke wat met die eerste oogopslag vuil vertoon, maar dit was silwerskoon. Van die borde en glase is ook gechip, maar daar was genoeg van alles dat ons nie nodig gehad het om hulle te gebruik nie. As mens wel die prys wat ons per nag betaal het vergelyk met van die ander plekke in die omgewing, betaal jy beslis dubbeld soveel vir plekke wat meer modern is. Die uitsig maak 100% op vir die ouer interieur, wat dit waarde vir geld maak. Woonstel word ook daagliks skoongemaak. Kinders het die WiFi waardeer. Sal ons weer gaan? Baie beslis.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jolene S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Ons sal weer hier boek. Dis heerlike verblyf met mooi uitsigte van die see en naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda F
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Mooiste uitsig en netjiese eenheid. Verblyf was perfek en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edward Mark I
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Awesome place. We will definitely visit again. Boulders was an excellent place. The close proximity to the beach sealed the deal for my family and me. Everything was clean and neat in the unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Shani Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 149

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 84 Compensation Beach Road, The Boulders 303, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf86c2edb26d51020bbc2245ab8d0749d3ac52bbfcfab6506586d696c4a6d6dc9b04ea95f4c90a0811178f407221653fbcb10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 43 5 1 5 84 Compensation Beach Road The Boulders 303 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.536937698161 31.221969238443
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang