Successfully reported
+13

Bounty-full Guest House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Casterlyn Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bounty-full Guest House is in Fichardt Park, Bloemfontein, geleë en bied verblyf vir sakereisigers, gesinsbesoekers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van die N1-hoofweg, Rosepark-hospitaal en talle winkels, restaurante en doendinge geleë.

Die verblyf beskik oor 4 slaapkamers wat elk slaapplek vir 2 gaste bied. Die kamers beskik ook oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, 'n TV met DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe. Komplimentêre WiFi is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Gaste het ook toegang tot 'n swembad en veilige, gratis parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
3.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Winnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 11 Casterlyn Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Bounty-full Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Casterlyn Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e151ad14df872afd1642903e8dd95d44f8c2bc4bad9b1ceab58515752700e8952473695eafd0e90628a67d8b7eafde6ae4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 11 Casterlyn Drive Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.155471 26.185414

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang