Successfully reported

Boutique @ Milner

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.8
Veiligheid
4.3
Marius M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Groot mooi kamer. Is baie goed ontvang. Die dame is baie vriendelik en laat 'n mens welkom voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zizipho
Boutique @ Milner
Baie dankie. Kom kuier gou weer vir ons.

Shane G
1 nag
4.4
Jul 2025

Convenient. Very comfortable. No hassles.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Het verblyf geniet, nadat die resepsie verander is. Goeie verblyf, net gesukkel met 'resepsie' wat nie aanvanklik beskikbaar was nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annelien P
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jan 2025

Ontspannend, heerlik met al die voël lewe om mee wakker te word. Baie lekker oor geslaap. Al wat sleg was, is dat volgens foto's en wat gebied word, was daar nie handdoeke nie en ons moes self toiletpapier kry, want daar was net 'n halwe rolletjie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Rudi M
1 nag
1.0
Mrt 2025

Slegste ervaring ooit. Ek kan eerlikwaar nie die plek aanbeveel nie, want toe ons op die 9de arriveer, is ons ’n bogstorie vertel dat die bestuurder, Lulu, ’n persoonlike krisis moes hanteer en ons na ’n suster-gastehuis oorgeplaas het, anders sou ons heeltemal alleen daar gewees het. Sy wou ook hê dat ons die res van die bedrag betaal, want volgens haar het ons net die deposito betaal, alhoewel ons reeds ten volle betaal het. Dit het toe later uitgekom dat die persoon wat dit vir ons vertel het, Lulu self was. Ek het alles met haar bevestig voor ons reis begin het via WhatsApp, en sy het my kontakbesonderhede gehad op die webtuiste se bespreking, maar glo nie gehad om vir ons van die probleem te vertel nie. Die gastehuis waarna hulle ons oorgeplaas het, was stunning—Slot Loevenstein—maar hulle is ongelukkig nie op die webtuiste nie. Nietemin het ons uitstekende diens daar gekry. Vir ons reis terug sou ons ook hier gebly het, maar ek het vir die nuwe bestuurder gesê dat ons nie belangstel om hulle weer ’n kans te gee nie en dat sy ons eerder weer by Slot Loevenstein moes inboek, aangesien ons net goeie diens daar gehad het. Lulu is glo dieselfde dag wat ons daar aangekom het, afgedank. Ek sal hulle glad nie aanbeveel nie. Ek wil nie eens een ster gee nie, maar daar is ongelukkig nie ’n opsie daarvoor nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Cornel V
1 nag Gesin met klein kinders
2.2
Des 2024

Nie lekker Glad nie soos op advertensie nie. TV in een kamer werk nie, drade hang orals. Swembad soos gewys is non-existing. Lyk vevalle aan buitekant.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Hennie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Goeie verblyf naby alles. Dit was 'n goeie 2 dae wat ons gebly het. Ons het 'n vroeë ontbyt versoek. Hulle het begin daarmee maar eers 45 minute later, na ons weer gevra het, die ontbyt voorgesit. Was byna laat vir ons vergadering. Die kamer was bo verwagting. Alles is baie modern gewees. Bed was gemaklik en kamer groot. Ons kon glad nie die kragopwekker met loadshedding hoor nie. Sal weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn W
1 nag Gesin met tieners
3.6
Jan 2023

Netjiese gastehuis met gerieflike kamers. Netjiese gastehuis met gerieflike kamers, kamers bietjie outmodies, maar baie skoon. Ontbyt was baie lekker!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sanet W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2022

Waarde vir geld. Gasheer is baie behulpsaam. Hou van die ou houtvloere en mooi karakter van die kamers. Ontbyt was ook heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja' V
1 nag
4.4
Nov 2022

Kamer was skoon en netjies en baie mooi ingerig. Daar was 2 dinge wat gepla het. Daar is geen haardroër in die kamer nie. Ek het gevra vir 'n haardroër, maar die een wat vir my aaangebied was het nie behoorlik gewerk nie. Onelukkig is dit belangrik om profesioneel te lyk vir my afsprake, en dit was ongelukkig nie die geval nie. Die TV - Waar is die dae heen dat jy net die TV aansit en die kanaal verander. Ek kon dit aanskakel, maar dit was sovel ek kon kom. Ek is nie 'n groot TV-kyker nie, so dit het nie gepla nie, maar ek dink dit mag dalk 'n uitdaging vir gaste wees. Ontbyt was goed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Zizipho
Boutique @ Milner
Dankie vir jou terugvoering - ons gaste dring aan op wifi en smart boxes - ons akkommodeer moderne leefstyl. Ons is ook nie 'n Hotel nie, Boutique gastehuis en het nie nodig om haardroeers in elke kamer te he nie, dit kan op aanvraag wees en dit is aan jou voorsien, indien nie voldoende nie sal ek voorstel dat jy eeder jou eie haardroeer saam neem as jy reis. Dankie vir positiewe tergvoer oor ontbyt, ons streef om ons gaste te bederf en bedien sover moontlik.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Zizipho Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Milner Street, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66afa0550df32d195a9b54641c2ff8a025d5490cf9a690777a318aea706e90855a7aece0ebfbf39b0c0bddf6d80333ecef3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 13 5 1 4 8 Milner Street Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.09757 26.22453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang