Successfully reported
+118

Brand Gastehuis

Gastehuis
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 34 De Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R700 R595 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Brand Gastehuis bied rustige en veilige akkommodasie in Colesberg in die hartjie van die Karoo. Ons is sentraal geleë naby restaurante en 'n winkelsentrum.

Daar is 5 moderne, privaat kamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer het 'n privaat ingang wat na 'n patio lei. Die matrasse is gemaklik en het skoon linne, duvets en komberse. Elke kamer het sekere DStv-kanale, lugversorging, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe.

Daar is veilige parkeerplek en 'n buite-braaiplek beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Colesberg is aan die begin van die N9 wat van die N1 - die pad na Knysna en Gqeberha (Port Elizabeth). Dis is dus 'n ideale oornagplek vir persone wat vanaf die noorde na die Tuinroete en Oos-Kaap reis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 842 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Ina M
Saam met lewensmaat
5.0
Beste gastehuis in 'n lang tyd. Silwerskoon, gerieflik en baie vriendelike ontvangs.
Sep 2025
Maryna C
Gesin met tieners
5.0
Veilig, rustig en baie netjies. Ons het ongeveer 19:00 in die aand akkommodasie gesoek vir die nag en Sanet het dadelik gehelp. Die kamers was perfek ...
Sien meer
Sep 2025
Dana D
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie nagrus gehad na lang tyd op die pad. Baie veilig, baie goed uitgelee en met die regte goed toegerus sodat 'n mens gemaklik voel.
Sep 2025
Yvonne V
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie standaard vir gastehuis. Dit was regtig baie lekker. Eienaar is vriendelik en die blyplek was skoon en netjies. Ons het lekker uitgerus om die v...
Sien meer
Sep 2025
Jonathan V
5.0
Soos hier bogenoem het die groep net vir 'n nag daar oornag en hulle kan nie kla. Die het genoem dat hulle hul kort tydjie baie lekker geniet het en d...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 842

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 34 De Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Brand Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R 700 R 595
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R700
R 700 R 595
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R 700 R 595
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 34 De Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb80452a39f40825412848ab22c553ddeb2b19b85c1b18314f5fdf1d7a0ca9d7001087ffd137dff2251fc551faace9b3d327b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R595 per nag, vir 2 mense 842 5 1 5 34 De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.730303396662 25.087670534363
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang