Successfully reported

Brandberg Rest Camp Uis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
3.9
Cecil J
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jun 2024

Love Uis. Brandberg is functional and has everything that you need for a rest camp. Travellers exploring Uis and the surrounding areas may want to consider the tented options or available rooms as the rest camp is fairly priced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2025

Lekker olek. Baie lekker plek, opwasgeriewe is vuil, en ablusies word nie gereeld skoongemaak nie. Basil is 'n ster.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Reinette D
1 nag Saam met vriende
3.6
Sep 2025

Dit is nie ’n luukse kamp nie, maar 'n gemaklike, veilige oornagstop. Ons het een aand by Uis Campsite oorgebly op pad na Brandberg en was oor die algemeen tevrede met die ervaring. Die ligging is baie gerieflik. Die perseel is 'rustic' maar netjies. Ons het ge'upgrade' van die Campsite na Glam tent met 'n gemaklike bed met die lekkerste linne en vars handdoeke. Die personeel behulpsaam en het gehelp met 'n braairooster. Die badkamers is basies en skoon. Dit is nie ’n luukse kamp nie, maar 'n gemaklike, veilige oornagstop. Ons sal weer daar oornag.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anieka M
1 nag Saam met vriende
3.8
Mei 2024

Lekker met winkel naby. Ons het lekker gebly en kon lekker braai. Al klagte was dat ons en ons vriende se huisies nie langs mekaar was nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Hendrik D
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2024

Tarief te hoog vir die standaard van die verblyf. Die wooneenheid is beslis nie op die standaard van ander verblyf wat ons op ons reis deur Namibië ervaar het nie. Die meublement en gebou binne kort beslis TLC. Die linne was skoon en netjies. Die veiligheidshek na die braai area kon nie eens sluit nie. Eetgerei was ook onvoldoende.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Marianne B
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Jul 2022

Nie op standaard in vergelyking met ander plekke in Namibia nie. Baie raserige plek. Motorfietse wat raas 10 uur in die aand en die gaste langs ons het tot 2 uur die oggend gesit en drink en lawaai. Niemand het hulle kom stilmaak nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Jacobus D
1 nag
5.0
Apr 2021

Great guest house The atmosphere is very relaxed where you can just chill. A nice place for a stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozanne D
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2019

Skoon en netjies. Die verblyf was netjies en skoon. Die kamers is groot en daar is 'n erf met braaigeriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene N
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2019

Wonderlike ligging en geriewe. Heerlike oornagstop en perfek geleë om Brandberg area te verken.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alwyn M
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jun 2019

Huisie was alhoewel oud, mooi ingerig en gerieflik. Die verblyf was aangenaam alhoewel daar eers weer oor die bespreking gestry en geredeneer moes word. Ons het 'n huisie wat 'n gesin van 4 volwassenes kon huisves met 'n vlloedige kombuis bespreek. Met ons aankoms kry ons toe slegs 2 tente met 2 beddens elk. Geen kombuisfasiliteite of enigiets anders nie. By verdere navraag is daar gesê dat ons ekstra R400 moet bybetaal vir verblyf sou ons 'n huisie wou hê.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Basil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 122 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Main Street, Uis, Damaraland, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA001cfb29e74e8ce1f25276dbe11ffe96f44b9a3609a5881d318df19a5b25347a0197f6d205598bdec0fdb00aacabcce9ea80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 3 Main Street Uis Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -21.219095364331 14.867927092729
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang