Successfully reported
+26

Brandwag B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Brandwag Farm, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Brandwag B&B bied oornagverblyf in 'n plattelandse omgewing en is 20 km van Hanover af. Dit is die ideale oornagplek tussen Kaapstad en Johannesburg.

Verblyf word in 3 gastekamers en 1 kothuis gebied. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer wat 'n koninggrootte-bed en 1 enkelbed het. Dit het 'n en suite-badkamer het 'n bad. Slegs die kothuis is troeteldiervriendelik.

Die 3 gastekamers is in die hoofgebou. Kamer 1 het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kamer 2 het 'n koningingrootte-bed en 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kamer 3 het 'n koningingrootte-bed en 1 enkelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

'n Plaasontbyt en aandete kan teen 'n ekstra koste gereël word. Koffie en tee word in die hoofgebou bedien. By Brandwag B&B word gaste deur die magiese sonsopkoms en -ondergang oor die pragtige Karoo geïnspireer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marion S
Besigheidsreis
5.0
Excellent. Anza was an incredible hostess and made my mechanic's stay a pleasure. Her communication was superb and nothing was too much...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Biddy F
Saam met lewensmaat
5.0
Warm gemaklik - n "pragtige oasis" in die koue tyd van die jaar. Die Gastehuis is uitmuntend en baie spesiaal. Anza het ons vreeslik bederf en ons was...
Sien meer
Jun 2025
Deon F
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend, vriendelik, rustig. Baie lekker gebly en gekuier. Pragtige gastehuis, vriendelike eienaars, heerlike kos. Sal weer kom kuier.
Jan 2025
Mev M
Gesin met tieners
5.0
Perfekte verblyf met alles wat nodig is vir oornag. Vyfster boerekos. Heerlike plaaskuier!
Jan 2025
Marita G
Gesin met klein kinders
5.0
Sal 100% vir almal aanbeveel! Heerlik! Die 2 eienaars is baie vriendelik en ongelooflik gasvry. Dis rustig, skoon en so ontspannend na 'n lang dag. Di...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Brandwag Farm, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Gaste dink Brandwag B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Brandwag Farm, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b9846ddfd1c2f0a00bb8990a36384c54a457388a4911efff39166431e1e3a7494b7826d5865df2bd552af0f8142c4569f97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 Brandwag Farm Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -30.926055555556 24.520277777778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang