Breakers Resort Apartment 325
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 88 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 321 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Breakers Resort Apartment 325 is 'n moderne, gesinsvriendelike selfsorgwoonstel in die gewilde Umhlanga Rocks aan die kus. Die woonstel is perfek vir 'n gesinswegbreek en bied maklike toegang tot die strand en die nabygeleë Wetlands Sanctuary-staproete.
Die moderne woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea, leefarea en 'n kombuisie. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddnes en die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. WiFi word voorsien.
Die oord bied 3 gemeenskaplike swembaddens, 'n klein waterpark, trampolien, speelkamer vir kinders en 'n klimraam. Daar is ook 'n vlugbalbaan, 'n binnenshuise sokker- en krieketbaan, 'n restaurant en 'n stylvolle buite-sitarea. Kamerdiens, 'n daaglikse skoonmaakdiens en 24/7-ontvangs en -sekuriteit en veilige kelderparkeerplek is beskikbaar.
Breakers Resort Apartment 325 bied die perfekte balans tussen ontspanning en aktiwiteite. Of gaste nou langs die swembad ontspan, aan die daaglikse vermaak deelneem, of die nabygeleë besienswaardighede besoek, die woonstel is 'n ideale keuse vir 'n onvergeetlike gesinswegbreek by die see.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Adam Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 88 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 88 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang