Breakers View
Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 2 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Osbourne Drive, Salt Rock, 4399, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 450R1 233 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Breakers View is 'n lieflike selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Salt Rock. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat die Dolfynkus wil verken, en het 'n privaat warmbad.
Die oopplan-ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook wynkoeler toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die ateljeewoonstel lei na 'n buite-area met 'n gasbraai en Jacuzzi wat die ideale plek is om 'n skemerkelkie en see-uitsig in die verte te geniet. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 36 Osbourne Drive, Salt Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Breakers View het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Osbourne Drive, Salt Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang