Successfully reported

Breakerview Bay Eenheid 11

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Maddy J
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Excellent !!! Thank you. We had the best stay ever - Breakerview Bay is lovely - we stayed in United no 11. The unit had everything we could hope for, air Fryer, dishwasher, washing machine, gas stove, wi-fi, weber braai, the unit was clean and very welcoming. We would recommend Breakerview Bay highly, especially Unit 11. A well-deserved 5-star rating. Thank you to the website, always a pleasure to make bookings through you and Ina the Owner of Unit 11, thank you for checking in with us, Kind Regards, The van Vuuren and Alho family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Beautiful beach. Was an amazing holiday. Beautiful location with private entrance to the beach. The host was always easy to contact and was quick to help.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle F
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Heerlik! Die verblyf en uitsig was absoluut pragtig, ons sal enige tyd weer soontoe gaan en aanbeveel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Breakerview Bay Eenheid 11
Baie dankie vir 'n wonderlike resensie.

Liezl V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Lekker in Trafalgar gekuier ,. Ons het heerlik in die eenheid gebly. Daar was niks tekort nie en alles is goed ingerig. Skoon en netjiese slaapkamers en badkamers. Die kompleks het goeie sekuriteit, veilige parkering, daar is plek om die sleepwaentjies te parkeer sodat dit nie in die pad is nie. Die swembadarea is goed ingerig met braaigeriewe, tafels, stoele en baie skoon en netjiese badkamers.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Breakerview Bay Eenheid 11
Baie dankie vir 'n wonderlike resensie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Breakerview Bay, Brooke Gardens, Trafalgar, Southbroom, 3824, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68010caff86a953231bbaaf9e7bf5e9eb8d9af10362f553f14e30c14034be9d44bbf36d7e729d22f2dec1a538257527a23c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 11 Breakerview Bay Brooke Gardens 3824 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.953100967616 30.300550460815
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang