Bree Street Apartment
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 50 Bree Street, The Barracks Unit 505, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R3 900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Bree Street Apartment bied 'n uitnodigende toevlugsoord in die lewendige hartjie van Kaapstad, en spog met 'n ideale ligging vir beide ontspannings- en sakereisigers. Hierdie moderne dog geskiedkundige ontwikkeling is naby die bekende V&A Waterfront en die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum geleë en staan as 'n ikoniese landmerk in die stad.
Die ateljeewoonstel met lugversorging is perfek ontwerp vir 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die volledig toegeruste, oopplan-kombuisie spog met moderne geriewe, insluitend 'n eenplaat-induksiestoof, mikrogolf, Nespresso-masjien, oond, yskas, en oorgenoeg eetgerei en breekware. Bly verbind met onbeperkte, vinnige Wi-Fi regdeur die woonstel. Die leefarea het 'n sagte rusbank en 'n TV met Netflix, en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad.
Ervaar die perfekte 'toesluit-en-gaan'-opstelling by Bree Street Apartment, wat dien as 'n ideale basis om die bekoring van Kaapstad te verken en jouself in die dinamiese atmosfeer van Breestraat se bedrywige omgewing te verdiep. Mi-Caffe-restaurant is gerieflik in die woonstelblok geleë en bied 'n heerlike kulinêre ervaring net 'n entjie van jou 'huis weg van die huis' af. Alternatiewelik kan gaste die magdom eetplekke oorkant die pad verken, alles binne stapafstand.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jeanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 50 Bree Street, The Barracks Unit 505, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink Bree Street Apartment het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 50 Bree Street, The Barracks Unit 505, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang