Breede House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 40, Area 1, Malgas, 6740, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Breede House is 'n pragtige vakansiehuis op 'n ongerepte en magiese gedeelte van die Breederivier naby Malgas, en bied ruim en gemaklike selfsorgverblyf. Die huis is geleë aan die oewer van die rivier en het 'n absoluut wonderlike uitsig oor die rivier en krans aan die ander kant. Dit is 'n ideale gesinswegbreek, perfek geleë vir buitelugpret en avontuur in 'n absoluut idilliese omgewing.
Hierdie lieflike huis bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers wat gemaklik 10 gaste kan akkommodeer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die derde slaapkamer gemeubileer is met 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer is gemeubileer met 2 stapelbeddens en beskik oor 'n sitarea en 'n glasskuifdeur wat na die patio lei. Die 2 gedeelde badkamers het óf 'n stort en 'n bad óf slegs 'n stort.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasoond, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n glasskuifdeur wat oopmaak na die oordekte patio.
Swem, fietsry, voëlkyk en bergfietsry is slegs 'n paar aktiwiteite wat gaste kan geniet. Die eiendom sluit 'n privaat jetty en dek, 'n houtvuur-warmbad, 'n vuurput en 'n braai-area met buitesitplek in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Derrick Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Plot 40, Area 1, Malgas, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Breede House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 40, Area 1, Malgas, 6740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang