Brenton Bliss 02
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R950.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 17 Des 2025 tot 19 Des 2025.
Prys sluit in
- 
                            Selfsorg
 Linne, handdoeke, koffie, tee en melk word voorsien.
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Kinders word toegelaat, maar neem asb. kennis dat daar geen badgeriewe vir babas beskikbaar is nie, slegs storte is beskikbaar. 
Gaste moet asb. die meubels en boeke met sorg behandel. 
Dit is veilig vir kinders en diere, maar let asb. daarop dat daar trappe is wat vir kinders onder die ouderdom van 5 jaar gevaarlik kan wees.
Gebruik slegs die gewone bakstelling van die oond.
Troeteldiere, maksimum 2 honde, word toegelaat mits dit vooraf so gereël is. 'n Ekstra fooi van R500 per troeteldier per bespreking word gehef en dit kan of elektronies direk aan Elna of in kontant aan Linda ten tyde van inklok betaal word. 
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 135 State President C R Swart Road, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang