Successfully reported
+41

Brenton On Rocks

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 276 Steenbras Street, Brenton On Sea, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Brenton On Rocks spog met 'n unieke ligging teen Brenton-on-Sea se rotse en 'n 180º-uitsig oor die asemrowende Indiese Oseaan. Dit is 'n uiters gewilde bestemming vir walvis- en dolfynkyk.

Dié verblyf beskik oor verskeie suites, standaard- en gesinskamers en 'n selfsorgvilla. Elke kamer het 'n kombuisie, balkon, DStv en WiFi. Die villa het 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n skottelgoedwasser, wasgoedgeriewe, 'n sitkamer met DStv, 'n braai-area en gratis WiFi.

Gaste het toegang tot 'n plonspoel met sonstoele en sambrele, 'n gelisensieerde eerlikheidskroeg, motorhuis en parkeerplek op die perseel, ontbyt op versoek, 'n sitkamer met leesstof en 'n gratis portierdiens.

Brenton is bekend vir sy pragtige Blouvlagstrand wat die enigste een in Knysna se omgewing is. Dié strand is 700 m van die perseel af en strek al die pad tot in Buffelsbaai. Daar is 2 plaaslike restaurante binne stapafstand, asook 'n gerieflikheidswinkel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 159 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jaco B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic stay. Fantastic location and the staff and management team were so kind and friendly and always willing to assist. We will de...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Althea G
Gesin met klein kinders
5.0
Asemrowende uitsig. Die verblyf het ons verwagtinge oorskry. Lieflike ruimte. Netjies en skoon. Mooiste uitsig. Baie gemaklike beddens.
Jul 2025
Yvonne B
Saam met lewensmaat
5.0
Spoggerig en baie aangename ontvangs. Luuks en smaakvol. Baie lekker en het aan al ons verwagtinge voldoen.
Mei 2025
Ina A
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly. Het 'n baie mooi uitsig, is 'n baie mooi stil omgewing met die see se gebruis in die agtergrond. Ont...
Sien meer
Apr 2025
Allan & Jacqui C
Saam met vriende
5.0
Loved our stay at Brenton-on-Rocks. Location perfect. Unit excellent and staff friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 159

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 276 Steenbras Street, Brenton On Sea, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Brenton On Rocks het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 276 Steenbras Street, Brenton On Sea, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36241eb231953087a005fb021101d7b2aec0994d2bddca91f26de7c303b470be1d35ef18e232897b2b2176529c671a4cb652?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 159 5 1 5 276 Steenbras Street Brenton On Sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.07453709355 23.027402758598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang