Bretton Beach Crest Holiday Cottages
Beskrywing
Elke kothuis het slaapplek vir 'n maksimum van 4 volwassenes en 2 kinder en beskik oor 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens in die hoofslaapkamer, 'n dubbelstapelbed vir die jongspan in die tweede kamer en 2 enkelstapelbeddens in die leefarea. Elke eenheid beskik oor 1 badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Verder is daar ook 'n goed toegeruste kombuis in elke eenheid met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en 'n gasstoof met 'n oond. Elke kothuis het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n braaiplek ook.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie toiletware, badhanddoeke en vadoeke saambring.
Een klein hond word buiteseisoen toegelaat mits reëlings vooraf getref word. Geen jaghonde word toegelaat nie aangesien daar klein bokkies in die omliggende bos is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 54 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Freshwater Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang