Successfully reported
+13

Bright on 5th Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Brighton Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bright on 5th Guesthouse is 'n nuutgestigte, doelgeboude gastehuis in die hartjie van Somerstrand in Gqeberha (Port Elizabeth), net 300 m vanaf die Blouvlag Hobie-strand en die Boardwalk Casino, Vermaak en Konferensiesentrum. Die gastehuis is ook 5 minute se ry vanaf die Nelson Mandela Metropool Universiteit, en 6 km vanaf die lughawe.

Verblyf word gebied in 4 smaakvol versierde suites, elk met 'n ekstra lengte koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, opgemaak met luukse Egiptiese katoenlinne. Elke suite beskik oor 'n vrystaande Victoriaanse bad en ruim storte. Verder beskik elke suite oor 'n volledig toegeruste kombuisie. Sommige van die suites het tussenliggende gesinskamers.

Geniet die vrede en rustigheid onder die blaredak van 2 massiewe wildevyebome wat wemel van voëllewe wat elke dagbreek aankondig. Gaste is welkom om van die swembad gebruik te maak.

Ontbyt is by die tariewe ingesluit. Gratis WiFi-internettoegang is beskikbaar. Oorgenoeg veilige parkeerplek is beskikbaar. Toere en lughawe-transfers kan gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 23 Brighton Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bright on 5th Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Brighton Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4ODc5ZTUyLTQ1ZGItNDc0My05MWE4LWZhODhiZDJmZjcxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 23 Brighton Drive Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.986320879693 25.664108097553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang