Successfully reported

Brinksfontein Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Kanollie B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Absolute stilte, asemrowende sterre en salige samesyn. Ons het baie lekker gebly, maar dit was baie warm saans en as ons die vensters oopgehou het vir die koel luggie, het die goggas ons gekou. Ons het die tweede aand 'n punt daarvan gemaak om die ligte so min as moontlik aan te hou om nie insekte te lok nie. Daar was minder insekte, maar hulle het ons nog steeds gekou, al het ons insekwerende room gebruik. Eienaars kan moontlik 'n insek sif voor vensters oorweeg. Ons sal graag weer kom kuier op Brinksfontein!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rae
Brinksfontein Guest House
Baie dankie Kanollie! Waardeer die terugvoer! Sien uit om julle weer hier te verwelkom! Groete

Ronelle R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gekuier op Brinksfontein! Pragtige omgewing en huis in die Karoo. Mooi ou kliphuis is goed toegerus met alles wat nodig is en nog meer! Het heerlik gekuier en gebraai op die stoep en het die hottub gate uit geniet! Het ons met 'n heerlike warm tuisgebakte brood en hartlike gasvryheid ontvang. Was ook lekker dat ons vriende se honde welkom was. Sal Brinksfontein regtig aanbeveel vir mense wat hou van die Karoo en kans sien vir die lang grondpad (wat terloops glad nie in 'n sleg toestand is nie).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Peaceful, balm for the soul! Our hostess was very welcoming with a home-baked plaasbrood and some of the nicest peach jam! We truly loved everything about it. A long drive from CT, so in our opinion, not for only a weekend, but so very worth it. We cycled, walked, spent hours in the very clean and welcoming cold (or hot if you chose) splash pool. Comfortable beds, bedding pristinely clean and fresh. The photos do not do this 'piece of heaven' justice. There is WiFi and it worked well until the services were down in the entire area. Will definitely be back. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rae
Brinksfontein Guest House
Dankie vir die kuiertjie Anneke! Waardeer!

Hendry B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Ongerepte Karoo plaas verblyf. As jy wil wegbreek van die alledaagse gejaag en geraas, is dit die perfekte plek. Pragtige Karoo eenvoud en karakter. Die boma vuur en sterre bo jou, 'n atmosfeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rae
Brinksfontein Guest House
Dankie! Hoop om weer te sien!

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Clive T
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2025

Tranquil, quiet and great star gazing. Beautiful place in a great setting. If silence and tranquillity are your thing, this is the place to get away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rae
Brinksfontein Guest House
Hallo Clive! Dankie vir die terugvoer! Ons werk harder om daai netheid 'n 5 te kry! Sien julle weer!

Luané V
Kort verblyf
4.4
Mei 2025

Goed vir die siel. Ons het heerlik gebly. Die 70 km grondpad tot by die plek was wel heelwat slegter as wat verwag was en was dit omtrent 'n geskuddery.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Die Karoo soos ons dit ken. Hier kan jy maar net jouself wees. Héérlik! Skoon lug, genoeg om te doen, heerlike geriewe en sommer net 'n plekkie waar jy naby die natuur en jou Skepper kan wees. Almal sal kan doen met so 'n wegbreek-geleentheid. Dankie vir die bederf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rae
Brinksfontein Guest House
Dankie Pieter. Sien jou weer!

Nikki V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

The Karoo at its magnificent best. Due to unforeseen circumstances, we had to delay our trip by a month. This was a blessing in disguise. The water damage caused by the recent heavy rains was more than made up for by the abundant flora in bloom. The vast expanse of Karoo solitude and beauty around us was breathtaking. There was also so much landscape to explore. This is definitely on our list of places worthy of a second visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rae
Brinksfontein Guest House
Dankie vir die inloer Nikki! Ons wag vir julle vir n 2de keer!

Tania B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Die Karoo-stilte laat jou jouself weer vind. Ons is in die omgewing verwelkom met die mooiste Karoo-veldblomme wat glad nie vir die Namakwalandse blomme hoef terug te staan nie! Dankie, Rae, dat ons en ons viervoetkind, Brinksfontein, met als wat ons nodig gehad het, kon geniet! Daai tuisgebakte broodjie en konfyt waarmee jy ons verwelkom het, is beslis 'n wenner. Die Karoo het weereens ons harte gesteel, veral toe ons die oggend van ons vertrek met sneeu begroet is (nou nog spyt dat ons nie nog 'n slapie kon bly nie). Ons het Brinksfontein reeds vir 'n paar gesinne aanbeveel. Tot weersiens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rae
Brinksfontein Guest House
Dankie Tania! Ons sien julle weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rae Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Brinksfontein, 70 km from Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3YjgwMzRlLWU3M2UtNDYyYi1hODQwLWZmMDBjY2NmNzgyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 8 mense 43 5 1 5 Brinksfontein 70 km from Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -32.728154670323 20.932189332379
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang