Successfully reported
+41

Katima Mountain View Lodge

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Ridge Lane, Redstone Private Country Estate, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Katima Mountain View Lodge is in Broederstroom, Hartbeespoort geleë. Geleë teen die hange van die Magaliesberg-bergreeks in Noordwes. Die eiendom is onder nuwe bestuur sedert November 2024. Die gasheer woon nou in die hoofhuis op die eiendom.

Die Sunset View-eenheid is 'n ruim, oopplan-eenheid wat deel vorm van die hoofhuis en kan apart of saam met die ander eenhede op die eiendom bespreek word. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, terwyl die badkamer met 'n stort toegerus is. Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond, oondjie/stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n gemaklike sitkamerstel met toegang tot die tuin. Neem asseblief kennis dat daar geen TV is nie.

Die Leopards Creek-eenheid is ingerig met 1 koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer het 'n lugversorging. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar. Kombuisie met mikrogolf, yskas en wasbak. Klein tuin met braai fasiliteit. Ideaal om saam met Eagles Nest te huur.

Die Eagles Nest-eenheid is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Yskas sowel as tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar. Die kamer het 'n lugversorging. Geen kombuis nie, maar kon saam met Leopards Creek gehuur word. Ideaal vir oornagverblyf vir trougaste wat troues in die area bywoon.

Die Falcon Crest-eenheid is ingerig met 1 dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer het 'n lugversorging. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar. Kombuisie met yskas en wasbak. Klein tuin met braai fasiliteit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.3
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Shandri B
5.0
Gorgeous view, great rest. The place was lovely, cozy and comfortable. I enjoyed the most beautiful view of the dam from a gorgeous hug...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Francois V
5.0
Huislike, privaat en sielsherstellende verblyf. Hierdie is 'n baie rustige en veilige verblyf. Alles wat jy in 'n selfsorg eenheid wil hê, sal jy by K...
Sien meer
Des 2024
Anika W
Saam met lewensmaat
4.6
Privacy - Yes, calming - Yes, clean - Yes. Dit is 'n aangename plek, sal dit aanbeveel vir ander.
Mei 2025
Zonah J
Saam met vriende
4.4
Ons het baie lekker hier gebly. Ons het saam met vriende 'n troue bygewoon en Katima Mountain View Lodge gekies as ons verblyf. Die ligging was baie g...
Sien meer
Mei 2025
Zonah J
Saam met vriende
4.4
Ons het 'n troue bygewoon, dit was baie naby aan die trou venue. Ons het baie lekker gebly. Ons het baie veilig gevoel, dit was baie gerieflik omdat d...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Johann Herman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 4 Ridge Lane, Redstone Private Country Estate, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
  • Gaste dink Katima Mountain View Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Ridge Lane, Redstone Private Country Estate, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf29dc828f6d74c19bf68f0f4d7f5279d3c9181fb475fb0a7d6ea5616142b3153fc7f95d465354d573dd21eeea6bed650fd67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 40 5 1 4 4 Ridge Lane Redstone Private Country Estate 0240 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.779558582605 27.875251136246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang