Successfully reported
+52

Bronze Grove Farm and Chalets

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R324, North Station Farm, portion 0, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bronze Grove Farm and Chalets is op 'n werkende plaas aan die voetheuwels van die Langebergbergreeks en sluit 'n deel van die bekende Tradouwpas in. Dit is 3 km vanaf die dorpie Barrydale.

Verblyf word gebied in verskeie selfsorg-chalets met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Elke eenheid het en suite-badkamers, skoon linne en handdoeke.

Elke eenheid het sy eie kombuisie met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit beskik ook oor 'n leefarea met sitplek en 'n kaggel.

Die eenhede het elkeen hul eie stoepe met sitplek en 'n ingeboude braai, en spog met uitsigte.

Dié plaas oes en produseer ekstra suiwer olyfolie en gebottelde olywe. Daar is ook diere, soos sebras en wildsbokke wat besigtig kan word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Marina P
5.0
Thank you for a lovely stay on your beautiful farm. We will be back. My daughter and I stayed for 2 nights. We had everything we needed...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Eldri N
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Stil en rustig. Die kaggel in die huis was 'n wenner. Fantasties! Ek het dit dadelik aanbeveel vir my familie.
Jul 2025
Jeanne S
5.0
Lovely clean farm cottage in a most beautiful setting. Beautiful location. Lovely clean farm cottage. Fantastic fireplace for chilly ev...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Johan J
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Heerlik gebly! Sal beslis terug wees.
Jun 2025
Sarah S
Gesin met tieners
5.0
Great value for money, charming cottage. We really enjoyed staying here. Lovely swimming in the dam and nearby Tradouw Pools. Very clos...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R324, North Station Farm, portion 0, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bronze Grove Farm and Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R324, North Station Farm, portion 0, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e214ccc78d5c675095e0f43cd506fb56e10b9359d73685b37893b3292962cbe7011414c8874abb44f97a1125ea3a0d7f02d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 R324 North Station Farm, portion 0 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.927227591764 20.713219755894
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang