Brookdale House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 7 Brookdale Avenue, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
- Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            Brookdale House bied gastehuisverblyf in die tuinstad-voorstad Pinelands, sentraal geleë tussen die noordelike en suidelike voorstede van Kaapstad.
Verblyf is beskikbaar in 4 gastekamers. Elke individueel versierde slaapkamer het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n tee- en koffiemaakstasie, 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale en WiFi in. 
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, gastesitkamer, wasgoeddiens en veilige parkeerplek in. Gaste is ook welkom om die nabygeleë doendinge te geniet wat swem, bergfietsry, wynproe en fietsry insluit.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Kevin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 7 Brookdale Avenue, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
- Gaste dink Brookdale House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 7 Brookdale Avenue, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang