Successfully reported

Brooklyn Guesthouses

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.8
Veiligheid
4.3
Etna V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Die verblyf hier het my stoutste verwagting oortref! Ons het ons verblyf verleng omdat ons dit so geniet het. Daar was 'n kafee/restaurant op die gastehuis se perseel. Hier kan 'n mens bekostigbare etes geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Outstanding and comfortable stay. We had a wonderful experience at Brooklyn Guesthouses. The room was spotless and very comfortable. The hosts were incredibly welcoming and helpful, and the on-site restaurant is a bonus! Highly recommended – we’ll definitely return!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie H
1 nag
5.0
Jan 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Brooklyn Guesthouses
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer! Sien jou weer! Carol

Mandisa N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

New favourite place. I absolutely loved my stay, the staff were friendly, the environment was peaceful (which is exactly what I needed) and the location is great. I'll definitely be going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Brooklyn Guesthouses
Hi Mandisa, Thank you so much for the amazing review. We are so glad you enjoyed your stay and we would love to have you here again. It was a pleasure hosting you. See you again soon. Kind regards, Brooklyn Guesthouse Team

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.4
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Geraldine B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2025

Goed gebly. Ligging goed. Kamers was basies maar skoon. Sou dalk 'n klein yskas vir melk waardeer het. Dankie vir koffie en tee.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.0
Sep 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Mj S
Kort verblyf Besigheidsreis
3.6
Sep 2025

Below standard expectation based on previous stays. The standard of the guesthouse has deteriorated compared to a couple of years back when we used to stay there frequently. Room cobwebs in the corner, carpets very dirty, and breakfast standard much to be desired. We will not use this facility again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Charmaine V
1 nag
3.6
Jan 2025

Ek sal nie weer daar tuisgaan nie. Die kamer was 'n budget room en ek verstaan dat dit goedkoop is, maar die basiese was nie reg nie. Kombuis: die kasknoppe aan kombuiskaste was af. Geen mikrogolfoond, geen yskas, geen asblik. Badkamer: wasbak se prop het nie gewerk nie en die glasrakkie was vol van die vorige gas se seep. Slaapkamer: bedlampies was nie ingeprop nie en moes ek daarmee sukkel omdat die kabel te kort was, maar linne en handdoeke was skoon. Ons het komplimentêre shower gel en shampoo ontvang. Die gordyne het skeurtjies in gehad. WiFi wagwoord was nie beskikbaar nie.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Mariaan S
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jul 2025

Veilig maar nie bevredigend nie. Baie goed geleë. Veilig. Badkamer nie op standaard nie. Kombuis ook nie. Beter verwag vir die prys.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 132 Murray Street, Brooklyn, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5ZTQxMTE2LTEzMTctNDJlMC1hNWFjLWQ4YjBiOWUzNWVjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 90 5 1 4 132 Murray Street Brooklyn 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.762339221789 28.236408233643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang