Successfully reported

Safari Bed & Breakfast

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hannalie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Ongelooflik. Die ontvangs, kamer, ontbyt: alles van top gehalte. Ek sal beslis Bubezi Gastehuis hoogs aanbeveel vir enige iemand. Sal beslis weer van hierdie juweel gebruik maak. Bubezi tiek al mens se voorkeure. Netheid, kraakvars beddegoed, ontbyt, DStv, WiFi. Alles is van top klas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Uitstekende diens, besonderse ontbyt ontvang, netheid en grootte van kamer met 'n lieflike bad en stort. Hierdie bed en ontbyt is 'n uitstekende en goed geleë blyplek vir enige persoon wat graag die wildtuin wil besoek of enige area in die nabye omgewing van die Laeveld. Baie sentraal met besonderse gerief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herbert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Andy gee graag advies, wat baie gehelp het om die gebied te beleef. Omgewing is altyd spesiaal. Selfs swak weer is nie n demper nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 577 Lepelaar Street, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda334ba4e93d825088c0de7306e8faaeb01408450811d2f1130a1e6794efdb944da868fd2fd30c8ddafd81fe22536bcf5b98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 577 Lepelaar Street Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.033039893749 31.145368948935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang