Buffalo Game Lodge
-
Kapasiteit: 16 persone
8 volwassenes, 8 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Cyferfontein, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R9 500 per nag (plek vir 16)
Beskrywing
Buffalo Game Lodge bied 'n luukse, gesinsvriendelike Bosveld-wegbreekplek, net buite Bela-Bela geleë. Genesteld tussen die bome met 'n uitgestrekte uitsig oor die omliggende landskap, is hierdie selfsorg-lodge ideaal vir gesinne of groepe vriende.
Die lodge bied slaapplek vir tot 8 volwassenes en 8 kinders in 4 vrystaande chalets. Elke chalet beskik oor 'n koninggrootte bed, 'n en suite-badkamer met toilet, wasbak, en binne- en buitestorte. Drie van die chalets het stapelbeddens vir kinders, terwyl die hoofchalet spog met 'n privaat sauna en 'n solderarea met ekstra slaapplek vir twee kinders.
Die kombuis is toegerus met 2 yskas-vrieskaste, 'n stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n aparte opwaskamer. Die sentrale leefarea bestaan uit 'n oopplan-sitkamer met rusbanke en 'n TV, 'n eetkamer en 'n kroeg wat oopmaak na 'n ruim oordekte dek. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die dek beskik oor 'n ingeboude braai, ruim sitplek en 'n verhitte plonspoel met ononderbroke uitsigte oor die bosveld. Daar is ook 'n groot boma met 'n vuurput.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderstapelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderstapelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderstapelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
2 x Kinderbed vir 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Celeste Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 12 Cyferfontein, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Buffalo Game Lodge het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 16 persone
8 volwassenes, 8 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Cyferfontein, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang