Buffalo Ranch Game Lodge
Ontvang 'n gratis 1-uur sononder wildsrit (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Sep 2025 tot 31 Des 2025.
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 992 Loskop Noord, Groblersdal, 0147, Limpopo
- Vanaf R1 104 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Buffalo Ranch is geleë op 'n wildplaas in die pragtige immergroen Loskopvallei. Dit is gerieflik geleë vir maklike toegang tot Groblersdal en Marblehall.
Verblyf word voorsien in 3 gastekamers en 4 houthutte. Elke gastekamer het sy eie en suite-badkamer. Daar is 4 houthutte, elk gemeubileer met 'n dubbelbed. Alle hutte deel 'n ablusieblok met 'n stort, wasbakke en toilette. Hulle deel almal 'n braai-area.
Bykomende geriewe sluit in 'n swembad, veilige parkering en gratis WiFi-verbinding. Aktiwiteite op die perseel sluit in voëlkyk, swem, visvang, wildritte en staproetes.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Hanno Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 63
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 992 Loskop Noord, Groblersdal, 0147, Limpopo
- Gaste dink Buffalo Ranch Game Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 992 Loskop Noord, Groblersdal, 0147, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang