Buffelsdrift Farm
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R62, Farm 103 Buffelsdrift, Kannaland, Vyversrus, 6655, Wes-Kaap
- Vanaf R4 165 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Buffelsdrift Farm is 'n werkende olyfplaas in die hartjie van die Klein Karoo, net 15 km wes van Ladismith. Hierdie pragtige eiendom is ideaal geleë langs die bekende R62 en bied 'n rustige toevlugsoord vir diegene wat 'n ontspanne wegbreek soek.
Die eiendom beskik oor twee kenmerkende eenhede, elk ingerig met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuise is toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Albei eenhede het 'n knus sitkamer met 'n kaggel, perfek om te ontspan na 'n dag van verken. Die plaas bied ook 'n eko-vriendelike swembad, wat 'n verfrissende manier bied om af te koel tydens warm dae. Bykomende geriewe sluit 'n gedeelde waskamer, komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Here -
Hospitality ...
Eiendomme 3
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R62, Farm 103 Buffelsdrift, Kannaland, Vyversrus, 6655, Wes-Kaap
- Gaste dink Buffelsdrift Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R62, Farm 103 Buffelsdrift, Kannaland, Vyversrus, 6655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang