Buffelsdrift Farm
Beskrywing
Oorspronklik as 'n wynwinkel gebruik, is hierdie gebou opgeknap om 'n bekoorlike selfsorgkothuis vir 2 gaste te skep. Dit bestaan uit 'n solderslaapkamer wat met 'n koninggrootte-bed gemeubileer is. Die en suite-badkamer spog met pragtige uitsigte oor die omgewing en is toegerus met 'n stort. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitarea, 'n eetkamertafel en 'n kaggel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Huisreëls
Alarmstelsel
Geen rook binne die huis nie
Vuur moet van die kombuiskant gemaak word
Parkering binne die erf
Swembad is 'n EKO-buiteswembad
Troeteldiere toegelaat - moet huisopgelei, vriendelik, met eie beddens en bakke wees.
Troeteldiere word nie op die beddens of enige van die meubels toegelaat nie
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Alarmstelsel
Geen rook binne die huis nie
Vuur moet van die kombuiskant gemaak word
Parkering binne die erf
Swembad is 'n EKO-buiteswembad
Troeteldiere toegelaat - moet huisopgelei, vriendelik, met eie beddens en bakke wees.
Troeteldiere word nie op die beddens of enige van die meubels toegelaat nie
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R62, Farm 103 Buffelsdrift, Kannaland, Vyversrus, 6655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang