Bundox Explorer Camp
Beskrywing
Hierdie seiltent bied verblyf aan 1 of 2 gaste en het 2 enkelbeddens wat as ’n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die en suite-badkamer het ’n moderne emmerstort met warm water, ’n spoeltoilet en krane met koue water.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Ontbyt, middagete, aandete en 2 Groot 5-wildritte.
Huisreëls
Alle gratifikasies is uitgesluit.
Alle drankies is uitgesluit.
'n Bewaringstoegangsfooi is by die hek betaalbaar van R200 per persoon.
Gaste moet kennis neem dat daar 'n grondpad is wat na die eiendom lei, maar die pad is geskik vir alle voertuie.
Gaste sal hul motors by die Olifants-Weshek los. Die gids sal hulle daar in 'n oop voertuig haal en na die kamp vergesel.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie seiltent bied verblyf aan 1 of 2 gaste en het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die en suite-badkamer het ’n moderne emmerstort met warm water, ’n spoeltoilet en krane met koue water.

- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olifants West, Balule Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang