Burrough Place
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 80 CJ Langehoven Road, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 280 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Burrough Place is op die skouspelagtige Tuinroete op die hoofweg, net soos jy George binnekom vanaf die Outeniekwapas aan die N9 se kant. Dié gastehuis is beeldskoon met 'n uiters gerieflike ligging en is ideaal vir sakereisigers, gholf-entoesiaste, fietsryers en toeriste as 'n tuiste weg van jou eie huis. Ons is reg oorkant die gholfbaan geleë en is skaars 15 minute vanaf die lughawe.
Ons bied verblyf in en suite-kamers, elkeen met 'n plafonwaaier en 'n deur wat lei na 'n veranda, DStv, en ons het 1 selfsorg-eenheid met sy eie sitkamer en 'n privaat balkon.
Ons bied gratis WiFi en veilige parkeerplek vir jou motor.
Gaste is ook meer as welkom om te ontspan in ons gemeenskaplike leefarea met 'n boek by die kaggel, of buite onder die son-terras wat uitkyk oor die beeldskone, groot tuin.
Daar is verskeie doendinge in die omgewing, soos 'n gimnasium, verskeie restaurante, plaaslike strand, bakkerye en winkels wat net 'n kort motorrit ver is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Burrough Place Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 89
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 80 CJ Langehoven Road, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Burrough Place het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 80 CJ Langehoven Road, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang