Successfully reported

Burrough Place

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Pierre B
1 nag
5.0
Jun 2025

Excellent, very happy. Fantastic venue. Well situated within very close range of the city centre, thus excluded from all the city noise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Overall very enjoyable, will definitely go back. Felt so welcome, the garden is beautiful, the room was beautiful and clean, and breakfast was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

‘n Moderne gastehuis met lieflike kamers, heerlike ontbyt en gasvryheid. Burrough Place was ‘n wonderlike rusplek na ‘n lang rit. Die kamer is modern en was skoon en netjies. Ons het die stort in die en-suite geniet. En dit is altyd lekker om koue botteltjies water en vars melk in ‘n yskas in jou akkommodasie te vind. Die tuin is lieflik met ‘n groot groen grasperk wat gaste kan geniet vanaf die stoele wat buite voor die kamers is. Die gastehuisbestuurder het ons baie welkom laat voel en sy het ‘n heerlike ontbyt vir ons voorgesit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gemaklik, ruim kamers, mooi omgewing en goed geleë. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf. Gemaklik, mooi en goed geleë. Ontbyt was heerlik. Dezzie is 'n baie goeie gasvrou. Goed ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Sal definitief aanbeveel en weer hier kom bly. Ons was aangenaam verras. Skoon, netjies, veilig en die bespreking het glad verloop. Heerlik om na 'n dag van strand en rondrits aan te kom by Burroughs Place. Van die eerste oomblik af voel jy spesiaal. Desie is 'n gasvrou duisend. Ontbyt was baie lekker! Dis ongelooflik stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricardo K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Been great. Hi, this was really a fantastic place to stay with friendly staff (especially Michele the manager).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaen F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Go visit. Fabulous. Michelle is an amazing host and the breakfast was very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon H
1 nag Besigheidsreis
4.8
Sep 2025

Wonderful. Exceptional service from the host. Wonderful breakfast. Rooms are very comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerald P
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jan 2025

Great. Very efficient and smooth.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois C
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Feb 2025

Alles was netjies en skoon. Ontbyt was heerlik. Gasvrou is baie vriendelik. Ek het lekker gebly. Die gasvrou is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Burrough Place Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 280
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 280
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 CJ Langehoven Road, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46a14c230ca08633f29d77776e898395302fe0bc8198505e79b6f6d32623ec1f1cdcd5f237a905db605eb521e058b3505979?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 80 CJ Langehoven Road Heatherlands 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.952117622151 22.438652515411
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang