Successfully reported
+42

Bushbuck Rest

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3713 Ribbok Avenue, Marloth Park, 1321 , Mpumalanga
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bushbuck Rest is 'n luukse, moderne, privaat selfsorghuis in Marloth Park, Mpumalanga, 'n perfekte vakansiebestemming wat grens aan die suidelike punt van die wêreldbekende Krugerwildtuin. Dit bied gemaklike akkommodasie vir 2 gaste wat 'n romantiese vakansie soek weg van die stres en spanning van die normale daaglikse lewe. Hier kan gaste kwaliteit tyd saam deurbring en weer met mekaar kontak maak.

Die slaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, broodrooster, ketel, potte en panne, kookgerei, ens. Alle linne word voorsien. Die oopplan-leefarea het 'n eetkamertafel, 'n gemaklike rusbank en 'n werkstasie.

Deur die glasskuifdeure is daar 'n patio met sitplek en 'n plonspoel waar gaste gedurende warm somersdae kan swem. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die huis is toegerus met 'n groot JoJo-watertenk en 'n omsetter/litiumbattery-rugsteun vir krag.

Gaste kan besoeke van wildlewe soos sebras, koedoes, kameelperde, wildebeeste en vele meer geniet. Die voëllewe in Marloth Park is wonderlik; daar is ongeveer 350 verskillende spesies.

Laat weet jou gasheer as jy 'n spesiale geleentheid vier; hulle kan 'n opstelling volgens jou spesifikasies reël; 'n kwotasie sal vir goedkeuring gestuur word.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Helene V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Sal definitief aanbeveel! Baie lekker! Rustigheid bekoor. Dierelewe geniet. Veral die nagapies in die aand.
Aug 2025
Hanri S
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlik! We had a fantastic week at Bushbuck Rest in Marloth Park. The place is peaceful, well-equipped, and surrounded by wildlif...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Wikus W
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing and beautiful. Brad and Dee are wonderful hosts, the location is fantastic, and the bush atmosphere is just the place to relax...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Peet B
Saam met lewensmaat
4.8
Netjies, veilig, midde in natuur met ekstras. Die verblyf was uiters netjies en gerieflik met meer as wat nodig is. Slaapkamer apart van kombuis/leefv...
Sien meer
Aug 2025
Susan N
Saam met lewensmaat
4.8
Onvergeetlik! Ons het vreeslik lekker gebly, sal dit vir enige iemand aanbeveel wat wil lekker rus. Die plek was baie skoon en netjies. 10/10 vir die ...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Brad & Dee Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 3713 Ribbok Avenue, Marloth Park, 1321 , Mpumalanga
  • Gaste dink Bushbuck Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3713 Ribbok Avenue, Marloth Park, 1321 , Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b134fc6708348b48654408cd94c7b4c41631d00b8daea1ba3b114bcc6dd522f7e8285b19c561bc996e5de1984e7dddaf813?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 3713 Ribbok Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.347233324522 31.802654638509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang