Successfully reported

Bushriver Lodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.6
Ansie A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Comfortable beds, clean linen, beautiful surroundings. If you'd like a place that's peaceful and close to nature, this is the place for you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inez
Bushriver Lodge
Good evening Ansie, Hope you are all well. Thank you so much for your wonderful review, it is greatly appreciated. We look forward to welcoming you all back soon. Have a blessed evening. Kind regards, The Bushriver Lodge Team

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inez
Bushriver Lodge
Good evening Winette, Hope you are well, Thank you for your review, greatly appreciated. Have a blessed evening. Kind regards, Lisa

Dawn W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie mooi plek langs die rivier. Baie mooi reg langs die rivier, so rustig! Die kamer was baie mooi, skoon en ruim, die personeel het baie moeite gedoen met ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inez
Bushriver Lodge
Good day Dawn, Thank you for your review, greatly appreciated. Have a blessed day. Kind regards, Lisa

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Inez
Bushriver Lodge
Good evening Kirsten, Thank you for your review, greatly appreciated. Have a blessed evening. Kind regards, Lisa

Michael S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

We had a good time at Bushriver Lodge. Really enjoyed our stay at Bushriver Lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Magie M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Awesome. The best ever. Thank you Inez for the hospitality. She communicated with us from morning till we arrived.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renè M
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Feb 2022

Pragtige uitsig. Mooi kamer. Ons was baie teleurgestel in die hele besigheid. Ons het dit as selfsorg gesien maar blykbaar was daar 'n kombuis wat ons moes deel maar ons het nie daarvan geweet nie. Ek kan nie dink mens betaal die bedrag vir net 'n baie mooi hotelkamer met 'n mooi uitsig nie. Die naaste eetplek is 17 km ver. Daar is net 'n klein bar fridge en ketel en 2 koppies. Verder niks. Regtig moeilik om daar te oornag. Tydens kragonderbreking was daar geen lig nie. Daar was 'n kers sonder vuurhoutjies. As ek dit kan vergelyk met die vorige nag se verblyf in Ohrigstad wat 'n woderlike belewenis was vir minder geld en ontbyt ingesluit met net so 'n mooi uitsig was die plek swak. Jammer.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Yolandie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2021

Heerlik stil met 'n pragtige uitsig Ons het baie lekker gerus en die stoep met 'n direkte uitsig op die rivier was die kersie op die koek. Die eenheid was netjies. Ek dink deur net aandag aan 'n paar klein dingetjies te gee, sal dit nog beter kan word. Ons kamer was nie elke dag skoongemaak nie (alhoewel dit so onder die oorsig geadverteer was). Een rolletjie toiletpapier vir 2 mense vir 2 nagte is bietjie skraps. Die klankie van die septiese tenk was nogal sterk wanneer die bad se prop uitgetrek was (nie seker of iets daaraan gedoen kan word nie). Ek dink tog die yskassie kan darem 2 waterbottels, koeldrank en miskien 'n soetdingetjie inhê. Ons sou glad nie omgee om daarvoor te betaal nie. Die lodge is nogals ver van die naaste dorp af en dit sou dit net bietjie meer gerieflik gemaak het. 'n Lekker kussing vir die stoele op die stoep sou ons nog langer op die stoep gehou het. Dis maar klein dingetjies en was vir seker nie 'n 'deal-breaker' nie. Ons sal definitief graag weer in die toekoms daar wil bly.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Mrt 2021

Teleurgesteld. Vertroud met lodge, jare terug daar vakansie gehou en dit was uitstekend. Ongelukkig uiters teleurgesteld. Vir seker nie 4-ster. Dankbaar dit was net vir een nag. Die fasiliteite is nog goed, maar baie herstel werk nodig. Kamers was nie op standaard skoon nie. Ek glo die nuwe eienaars sal vir seker nog opknappings maak en het planne om dit te verbeter. Maar tans vir seker nie die geld werd nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Inez Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 1 Farm Oxford, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfae8cd22b9460795c62b0731d35c4461591fc8425049840eacf45b124411880922c6cb7e8f90ae734a0d7871473bd989e25c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Portion 1 Farm Oxford Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.224294317514 30.818793475628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang