Successfully reported
+44

Bushveld Jewel

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 605 Kanniedood Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bushveld Jewel bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike huis op die Hoedspuit Wildlife Estate in die Bosveld. Die huis is ideaal vir natuurliefhebbers, aangesien die area gereeld deur wild soos bosbokke, kameelperde, waterbokke, vlakvarke en 'n verskeidenheid voëls besoek word.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste deel die badkamer wat 'n bad, stort, toilet, wasbak en 'n buitestort het. Daar is ook 'n wasmasjien. Die huis het ook 'n studeerkamer met 2 lessenaars en tee- en koffiemaakgeriewe. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en gemaklike rusbanke, en dit lei na 'n stoep met sitplek.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die huis het ook 'n braai-area en 'n balkon met sitplek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lizl B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ja, baie lekker. Baie, baie netjies en mooi.
Mei 2025
Ronnelle H
Gesin met tieners
5.0
The house has everything that you would need, especially if travelling with family. We had the most enjoyable time at Bushveld Jewel. T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Eddie G
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie lekker en kon rus. Het baie lekker gebly. Alles skoon en netjies en definitief sal hulle my weer sien.
Apr 2024
Nelly A
Saam met vriende
5.0
Beautiful hidden gem in the bushes worth every cent. The communication from the host made our check-in and stay a breeze. We felt welco...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Alec V
Saam met lewensmaat
4.6
Lieflike wegbreek. Oh my word, hierdie was die lekkerste plekkie wat ons nog by gebly het. Alles was so mooi en luuks. Ons het heerlik gerus en daar w...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 605 Kanniedood Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Bushveld Jewel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 605 Kanniedood Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22ccf32a22af18f41a0e58485214abea5e542cf5a505af3cf1a6017c8898646930b19f4b08108a86315ff95bf907e32a7ddb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 605 Kanniedood Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.342120657007 30.993818996642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang