BV10
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Gys Smalberger Street, Bayview Manor, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R880 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
BV10, 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Mosselbaai, is 'n ideale keuse vir gesinne of groepe vriende. Die gerieflike ligging plaas dit naby verskeie restaurante, die strand, die Zipline en 'n kindervriendelike getypoel, wat 'n heerlike verblyf vir gaste verseker.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hulle deel die gebruik van die badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Daar is ook 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV, en beskik oor 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en stoele. Die eiendom het nie WiFi nie.
Die sitkamer strek tot by die balkon met buitesitplek, 'n ingeboude braai en pragtige see-uitsigte. Dit is die perfekte plek om te sit en 'n oggendkoppie koffie of 'n skemerkelkie te geniet terwyl jy die golwe in die verte hoor breek. Gaste het veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig op die perseel. Neem asseblief kennis dat daar geen parkering vir sleepwaens beskikbaar is nie, en geen diere word op die eiendom toegelaat nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 35 Gys Smalberger Street, Bayview Manor, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Gys Smalberger Street, Bayview Manor, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang