BydieC
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geen rook word binne die huis toegelaat nie. Slegs 2 klein honde word toegelaat teen R65 per hond per week of naweek, mits vooraf gereël.
Die beddens het onbedekte duvets en kussings. Gaste het 'n keuse om hul eie beddegoed en badkamerhanddoeke saam te bring, of dit kan voorsien word teen 'n addisionele fooi van R95 per persoon per week/naweek wat vooruit betaalbaar is. 'n Addisionele fooi van R95 per persoon is van toepassing indien linneveranderinge versoek word.
Die balans van die verblyfbedrag, voorraaddeposito, die fooi vir skoonmaak en enige ander ekstras is 2 weke voor die aankomsdatum betaalbaar.
Vir besprekings, minder as 30 dae voor verblyfdatum, is die volle verblyfbedrag, voorraaddeposito en die skoonmaakfooi vooruit betaalbaar.
Die balans van betalings moet ten minste 2 weke voor aankoms gedoen word, nie met aankoms nie. Ons kan nie betalings met aankoms hanteer nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 6 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 2nd Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang