C-Breeze
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Kiewiet Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R2 662 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
C-Breeze is 'n gewilde gesinshuis wat 'n skamele 30 m van die strand in Paternoster af geleë is. Paternoster is 'n skilderagtige vissersdorpie aan die Weskus van Suid-Afrika.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers, 3 badkamers waarvan 2 en suite-badkamers is. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis, 'n oopplan-leefarea met 'n kaggel, 'n beskutte binnehof met hangmatte en sitplek, en 'n gesellige braaiplek buite.
Paternoster is sowat 150 km noord van Kaapstad op die R27 en 15 km noordwes van Vredenburg. Dis 'n gewilde naweekbestemming. Die Weskus is bekend vir sy groot verskeidenheid inheemse plantspesies en lok veldblom-entoesiaste van regoor die wêreld. Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 64
Resensies 927
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 5 Kiewiet Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink C-Breeze het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Kiewiet Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang